‘n Voorseisoen-oefenkamp vir alle waterpolospelers word op Maandag 13 en Dinsdag 14 Januarie 2020 by Bloemhof aangebied. Alle spelers (ook nuwe graad 8’s) is welkom om dit by te woon.
OEFENTYE
Oefentye vir 2020 sal vroeg in die nuwe jaar beskikbaar wees.