Veels geluk aan die leerders wat die top 20-klasposisies in hul onderskeie grade bekleë. Hier onder volg die uitslae ná die November 2021-eksamen. Die graad 12-merietelys verskyn na afloop van die matriekuitslae wat vroeg volgende jaar bekendgemaak word.