Uitslae: La Rochelle
Posted on20 May 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, hms bloemhf, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hokkie, hokkieuitslae, La Rochelle, Larries, netbal, netbaluitslae, sportuitslae, uitslae
Comments0
Die laaste groot sportdag vir kwartaal 2 was die jaarlikse kragmeting tussen Bloemhof en die HMS La Rochelle waar die Bloemhoffers grootendeels... Read More
28 Bloemhoffers in Bolandspanne
Posted on16 May 2018
Comments0
28 Bloemhoffers – 14 hokkie- en 14 netbalspelers – is vanjaar in Bolandspanne opgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders: Boland... Read More
Uitslae: Hokkie teen Herschel
Posted on16 May 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, herschel, Herschel Girls' School, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, hokkieuitslae, Investec, uitslae
Comments0
Op Vrydag, 11 en Saterdag 12 Mei 2018 het tien van Bloemhof se 11 hokkiespanne teen Herschel Girls’ School in Claremont... Read More
Uitslae: Hokkie teen Somerset College
Posted on10 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, hokkieuitslae, somerset college, sportuitslae, uitslae, wintersport
Comments0
Baie geluk aan die ses hokkiespanne wat op 8 Mei teen Somerset College gespeel het en vir pragtige uitslae gesorg het. ... Read More
Uitslae: Parel Vallei
Posted on05 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, netbal, netbalnuus, nuus, parel vallei, PV, uitslae, wintersport
Comments0
Bloemhof se eerste sportdag tuis was ’n groot sukses en ons netbal- en hokkiespanne het puik gevaar. Alhoewel slegs 19 van ons... Read More
Uitslae: Rustenburg Champions Cup
Posted on05 May 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, Champions Cup, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, netbal, o.16, o.16's, sporttoernooi, sportuitslae, uitslae
Comments0
Op 27, 28 en 29 April het twee Bloemhof-toernooispanne aan die Rustenburg Girls’ High School Champions Cup deelgeneem. ‘n Gekombineerde o.14- en... Read More
Uitslae: All Girls’ Festival 2018
Posted on02 May 2018
TagsAll Girls, All Girls' Festival, bloemhof, bloemhof2018, eerste plek, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, netbal, tennis, tweede plek, vierde plek
Comments0
29 Bloemhoffers en 10 personeellede het vroegoggend op 27 April in Oos-Londen gearriveer vir die 19de All Girls’ Festival. Dit is die... Read More
Uitslae: Hokkie teen HS Stellenbosch
Posted on26 Apr 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, Hoërskool Stellenbosch, hokkie, HSS, nuus, sportnuus, wintersport
Comments0
Bloemhof se B, C en D-hokkiespanne het op 25 April die geleentheid gehad om spanne van Hoërskool Stellenbosch op die Bloemhof Investec... Read More
Uitslae: Paarl Gimnasium
Die afgelope naweek se sport teen die gedugte Paarl Gimnasium het vir gemengde resultate gesorg. Beide eerstespanne buig die knie voor die... Read More








