Landloop tans tops in liga
Geplaas op28 Mei 2018
Tagsatlete, bloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof, landloop, landloopuitslae, sportuitslae
Kommentare0
Aan die einde van die kwartaal getuig Bloemhof se landloopspanne van harde werk wat vrugte afwerp. Beide junior- en seniorspanne lê na... Lees verder
Uitslae: La Rochelle
Geplaas op20 Mei 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, hms bloemhf, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hokkie, hokkieuitslae, La Rochelle, Larries, netbal, netbaluitslae, sportuitslae, uitslae
Kommentare0
Die laaste groot sportdag vir kwartaal 2 was die jaarlikse kragmeting tussen Bloemhof en die HMS La Rochelle waar die Bloemhoffers grootendeels... Lees verder
Bloemhoffers blink uit in Botswanna
Geplaas op17 Mei 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof2018, ITP, ranglys, tennis, TSA
Kommentare0
Trippel goud en silwer vir Bloemhof in Gabarone Twee Bloemhoffers, Rochelle Pienaar (graad 10) en Lize-Alet Morkel (graad 12) het oor die... Lees verder
Uitslae: Hokkie teen Herschel
Geplaas op16 Mei 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, herschel, Herschel Girls' School, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, hokkieuitslae, Investec, uitslae
Kommentare0
Op Vrydag, 11 en Saterdag 12 Mei 2018 het tien van Bloemhof se 11 hokkiespanne teen Herschel Girls’ School in Claremont... Lees verder
Uitslae: Hokkie teen Somerset College
Geplaas op10 Mei 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, hokkieuitslae, somerset college, sportuitslae, uitslae, wintersport
Kommentare0
Baie geluk aan die ses hokkiespanne wat op 8 Mei teen Somerset College gespeel het en vir pragtige uitslae gesorg het. ... Lees verder
Uitslae: Parel Vallei
Geplaas op05 Mei 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, hokkie, hokkienuus, netbal, netbalnuus, nuus, parel vallei, PV, uitslae, wintersport
Kommentare0
Bloemhof se eerste sportdag tuis was ’n groot sukses en ons netbal- en hokkiespanne het puik gevaar. Alhoewel slegs 19 van ons... Lees verder
o.16B-netbalspan wen Champions Cup!
Geplaas op05 Mei 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, Champions Cup, eerste, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, hmsbloemhof2018, netbal, netbalkampioene, o.16's, o.16B, Rustenburg-toernooi, toernooiwenners
Kommentare0
B-span wen Kaapse A-spantoernooi ten spyte van sterk kompetisie Toe Bloemhof se o.16B-netbalspan in hul laaste groepswedstryd by die Rustenburg Girls’ High... Lees verder
Uitslae: Hokkie teen HS Stellenbosch
Geplaas op26 Apr 2018
Tagsbloemhof, bloemhof2018, HMS Bloemhof, hmsbloemhof, Hoërskool Stellenbosch, hokkie, HSS, nuus, sportnuus, wintersport
Kommentare0
Bloemhof se B, C en D-hokkiespanne het op 25 April die geleentheid gehad om spanne van Hoërskool Stellenbosch op die Bloemhof Investec... Lees verder
39 Bloemhoffers mik vir Bolandspanne
Geplaas op25 Apr 2018
Tagsbloemhof, Bloemhof 2018, bloemhof2018, Boland, Boland-hokkie, Boland-netbal, Boland-proewe, HMS Bloemhof, HMS Bloemhof 2018, hmsbloemhof2018, proewe, waardietoekomsgebeur
Kommentare0
Vanjaar het Bloemhof se hokkie- en netbalspelers oudergewoonte ingeskryf om aan proewe vir Boland-spanne deel te neem en die uitslae van die... Lees verder

Bloemhof weer een van SA se topskole
Geplaas op13 Apr 2018
Tagsbloemhof, HMS Bloemhof, kwintiel 5, National Education Excellence Awards, Top Performing Public School, topskole, topskool, uitnemendheid
Kommentare0
Die Hoër Meisieskool Bloemhof is vanjaar weer die beste Afrikaansmedium hoërskool in Suid-Afrika en die derde beste kwintiel 5-skool in die land.... Lees verder