HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
SEMPER FIDELIS | ALTYD GETROU
Welkom by die
HMS Bloemhof
Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrika en is sedert 2017 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys. In 2021 word Bloemhof as die beste Afrikaansmediumhoërskool in die land aangewys – ’n groot eer!
Akademie
Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.
Sport
Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.
Kultuur
Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.

Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.
Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.
IN DIE NUUS
KENNISGEWINGS
HMS Bloemhof Jaarblad 2023
Die 2023 Jaarblad kan nou aanlyn besigtig word. Elke leerder sal op die eerste skooldag van 2024 ‘n hardekopie ontvang. Die 2023 matriekleerders sal hul
HMS BLOEMHOF COGENT GHOLFDAG
HMS BLOEMHOF COGENT GHOLFDAG:7 MAART 2024 BY STELLENBOSCH GHOLFBAAN Registrasie vir ons 2024 Gholfdag is nou oop! Kom neem deel aan hierdie jaarlikse instelling by
HMS BLOEMHOF SIMONSIG BOULEDAG
HMS BLOEMHOF SIMONSIG BOULESDAG:7 MAART 2024 BY STELLENBOSCH GHOLFBAAN Registrasie vir ons 2024 Bouledag is nou oop! Kom neem deel aan hierdie jaarlikse instelling by
Jaarprogram 2024
Die voorlopige program vir 2024 is nou beskikbaar op ons webtuiste en hierby aangeheg. Neem asb. kennis dat die program daagliks opgedateer word en dat
Bloemhof Brokkies 11/2023 (28 Sept)
Bloemhof Brokkies 11/2023 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe vertel en wys ons meer oor die Matriekafskeid en