HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
SEMPER FIDELIS | ALTYD GETROU
Welkom by die
HMS Bloemhof
Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrika en is sedert 2017 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys. In 2021 word Bloemhof as die beste Afrikaansmediumhoërskool in die land aangewys – ’n groot eer!
Akademie
Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.
Sport
Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.
Kultuur
Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.

Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.
Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.
IN DIE NUUS
KENNISGEWINGS
Bloemhof Brokkies 10/2024
Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe kyk ons terug na ‘n vol tweede kwartaal . Ons deel meer
Bloemhof Brokkies 9/2024
Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe spog ons met Isabel Lutz en ons graad 9’s se
Klerebank: Tye en Pryslys
HMS Bloemhof Klerebank het onlangs ‘n nuwe baadjie aangetrek en ons sien uit om u by die klerebank te verwelkom! Die nuutste pryslys is ook
Bloemhof Brokkies 7/2024
Bloemhof Brokkies se nuutste uitgawe is nou beskikbaar! Ons kyk terug na die afgelope twee weke se pret geleenthede wat insluit die matrieks se Daslas-geleentheid
Bloemhof Brokkies 6/2024
Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe spog ons met Lana Oberholzer en ons atlete se prestasies by die
Bloemhof Brokkies 5/2024
Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! Hierdie uitgawe se hoogtepunte sluit in: Ons deel meer oor ons Stigtersdag-vieringe en die Verjaardagdans