HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
SEMPER FIDELIS | ALTYD GETROU
Welkom by die
HMS Bloemhof
Die Hoër Meisieskool Bloemhof, geleë langs die Eersterivier in Stellenbosch, is die oudste Afrikaansmedium skool vir dogters in Suid-Afrika en is sedert 2017 as die beste hoërskool met Afrikaans as voertaal in die Wes-Kaap aangewys. In 2021 word Bloemhof as die beste Afrikaansmediumhoërskool in die land aangewys – ’n groot eer!
Akademie
Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug.
Sport
Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.
Kultuur
Ons bied ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.

Waarom moet jy Bloemhof oorweeg?
Bloemhof het ‘n ryk tradisie van uitnemendheid, maar dit is veral dié unieke redes wat daartoe bydra dat leerders by ons puik presteer.

IN DIE NUUS
KENNISGEWINGS
Belangrike kennisgewing: d6 Connect
Dit is op 1 Augustus onder ons aandag gebring dat Bloemhof-gebruikers probleme met die d6 Connect-toepassing ervaar – alle nuus en hulpbronne het verdwyn. Dié
Bloemhof Brokkies | 11/2024 (12 Julie)
Bloemhof Brokkies 11/2024 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is beskikbaar. Ons deel nuus oor die koortoer, sportuitslae van toernooie tydens die vakansie en