Digitale Kennisgewingsbord

Digitale Kennisgewingsbord

Sportprogram: Hokkie teen Herschel

Hokkiebepalings vir Saterdag se wedstryde teen Herschel is nou beskikbaar by /sportbepalingsLaai die Mei/Junie-eksamenrooster by /eksamenrooster af.Geen sportoefeninge op Woensdag, 1 Mei 2019 nie, wel

LEES MEER

Netbal teen Somerset College

Die speelrooster vir Woensdag, 17 April 2019 se netbal teen Somerset College (weg) verskyn hier onder gesien en kan hier afgelaai word.  Die Bloemhof-spanne wat

LEES MEER

Eksamenrooster nou beskikbaar

Die eksamenrooster vir Mei/Junie 2019 is nou beskikbaar en kan by www.bloemhofschool.co.za/eksamenrooster afgelaai word.   Deel hierdie plasing Share on whatsapp WhatsApp Share on facebook Facebook

LEES MEER

Omsendskrywe vir netbalouers

Alle netbalouers word op ‘n omsendskrywe uit die sportkantoor gewys.  Laai gerus die brief hier onder af. Omsendskrywe aan netbalouers Deel hierdie plasing Share on

LEES MEER

Vakveranderings: Datums 2019

Leerders en ouers word op die volgende belangrike kennisgewing gewys:   Alle vakveranderinge vir 2019 sluit soos volg:   Grade 8 – 11 vir 2019: 

LEES MEER

Uitslae: Boland-kampioenskappe

27 Bloemhofatlete is gekies om die streek by die Boland-Kampioenskappe op Vrydag, 22 en Saterdag, 23 Februarie te verteenwoordig. Hier vaar die Bloemhoffers baie goed

LEES MEER

Swem: Boland aflosgala 28/02

Die Bloemhof-swemspan sal nie meer aan die Boland aflosgala op Donderdag, 28 Februarie 2019 deelneem nie.  Dié verandering is op die program vir die week

LEES MEER

Atletiek: Boland Kampioenskape

Inligting oor die Boland Atletiekkampioenskappe kan hier onder afgelaai word.   Spanlys: Boland Kampioenskappe Program: Boland Kampioenskappe 2019 Deel hierdie plasing WhatsApp Facebook Twitter Google+ Tumblr

LEES MEER