DIGITALE KENNISGEWINGBORD

Skoolkwartale 2023

Die skoolkwartale vir 2023 is deur die Departement van Basiese Onderwys bekendgemaak en kan HIER afgelaai word.  Ons (kusprovinsies) skoolkwartale vir 2023 sal dus soos

LEES MEER

Aankope by Klerebank

Die Klerebank wil graag leerders wat dringend aankope moet doen, help. Daarom is leerders welkom om sonder ’n afspraak op Dinsdae, Donderdae en Vrydae tydens

LEES MEER

Koorprogram vir kwartaal 2

Die Accelerando Koor se kwartaalprogram is HIER beskikbaar. In hierdie stadium word daar nog op die datum van die Tygerberg Eisteddfod gewag. Het jy al

LEES MEER

Sportprogramme: 8-9 April 2022

Vrydag 8 April speel die Bloemhof Fairtree Hokkiespanne wedstryde teen Hoërskool Stellenbosch, terwyl die Bloemhof Fairtree Netbalspanne Saterdag 9 April in Wellington aan ’n driehoektoernooi

LEES MEER

Landloopoefening

Landloopoefening begin Maandag 14 Maart om 14:30. Die oefenrooster is by www.bloemhofschool.co.za/oefentye beskikbaar. Enige navrae kan aan me. Justine Palframan  by atletiek@bloemhofschool.co.za gerig word. 

LEES MEER

Stigtersdag 2022

Ons vier Vrydag 11 Maart 2022 die skool se 147ste bestaansjaars! Stigtersdagvieringe vind tussen 12:00 en 13:00 in die Sentrum plaas en die dagprogrom lyk soos

LEES MEER

Program vir die week: 7-14 Maart

Die program vir die week is nou opgedateer en by https://www.bloemhofschool.co.za/hierdieweek/ beskikbaar. In hierdie stadium wys ons Google Calendar steeds net “free/busy” vir persone buite

LEES MEER

Opname: Vaxi Taxi

Die Nasionale Departement van Gesondheid het toestemming ontvang om met hul mobiele eenheid, die VAXI TAXI, COVID-inentings of ‘boosters’ by skole te mag toedien. Leerders

LEES MEER

Netbal- en Hokkieproewe 2022

Finale inligting vir volgende week se netbal- en hokkieproewe is HIER beskikbaar. Leerders het reeds die skakels om vir proewe te registreer, ontvang en heelwat

LEES MEER

Bloemhof Brokkies 5/2022 (18 Feb)

Bloemhof Brokkies 5/2022 Bloemhof is weer (steeds!) in besit van die Agnes Pauw-tennistrofee nadat die o.15’s verlede week die toernooi gewen het. Hierdie week berig

LEES MEER

Bloemhof Brokkies 3/2022 (4 Feb)

Hierdie week spog ons met ons A-kandidate en die feit dat Bloemhof weer een van die Wes-Kaap se Top 20-skole is. (Nie net is Bloemhof 4de nie, ons is ook die enigste Afrikaansmediumskool in die top 10!). Lia West (gr. 9) berig oor die atletiekkamp en ons deel ’n onderhoud met me. Suna Wiese wat hierdie week afgetree het.

In die kennisgewings deel ons onder meer sportuitslae van die afgelope week.

LEES MEER

Bloemhof Brokkies 2/2022 (28 Jan)

In dié uitgawe berig Andrea Visser (gr. 12) oor die graad 8’s se eerste week. Daar is ook waterpolonuus, ‘’npaar foto’s van ons swemgala en onderhoude met ons vier nuwe personeellede.

Is me. Gillette lief vir kamp? Wat is me. Van Zyl se lewensfilosofie? Me. De Vos vertel van haar gesin en ons leer ons nuwe IGO-meneer, S.T Meiring, beter ken. Alles in hierdie uitgawe.

LEES MEER