Alle aktiwiteite/ geleenthede vervat in die 2021-jaarprogram is onderhewig aan:
- WKOD-beleid en direktiewe
- Departement van Gesondheid se regulasies
- Inperkingsvlak van COVID 19 soos bepaal deur President Ramaphosa
- Die nuwe skoolkwartale soos gepubliseer in die staatskoerant
Ons vra by voorbaat om verskoning indien sekere items gekanselleer / uitgestel moet word.