Menu

COVID-19 NASIONALE INPERKING: 

Klik HIER vir inligting oor hoe die COVID-19 Nasionale Inperking ons raak.

Program vir HIERdie WEEK

18 – 25 Oktober 2020 (Dag 6-10)

Maandag, 19 Oktober 2020 | Dag 6

  • Graad 12: NSS-eksamen (LWO)
  • Graad 8 en Graad 11: Afrikaans Vraestel 3
  • Graad 8’s en 11’s: kontaksessies met opvoeders (periodes 4-6)
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Dinsdag, 20 Oktober 2020 | Dag 7

  • Graad 10: Afrikaans Vraestel 3
  • Graad 8: English Paper 3
  • Graad 8’s en 10’s: kontaksessies met opvoeders (periodes 4-6)
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Woensdag, 21 Oktober 2020 | Dag 8

  • Graad 12: NSS-eksamen (RTT-prakties)
  • Graad 12: Verpligte NSS-eksamensessie en uitstap Vind 15 Oktober plaas; Graad 12’s nie by die skool nie
  • Graad 9, Graad 10 en Graad 11: English Paper 3 (L.W. – graad 9’s skryf ook English Paper 3)
  • Graad 9’s, 10’s en 11’s: kontaksessies met opvoeders
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Donderdag, 22 Oktober 2020 | Dag 9

  • Graad 9: Afrikaans Vraestel 3
  • Graad 9’s en 10’s: kontaksessies met opvoeders
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde
  • Graad 12: Totsiensgeleentheid | 17:30-21:00 | Sentrum

Vrydag, 23 Oktober 2020 | Dag 10

  • Graad 9: English Paper 3 Graad 9’s skryf dit reeds Woensdag, 21 Oktober 2020
  • Rapporte vir Graad 8-12 word elektronies gestuur
  • Skool sluit vir derde kwartaal | 10:00
    • Per. 1 | 07:40-08:20
    • Per 2 | 08:25-09:05
    • Pouse | 09:05-09:20
    • Per. 3 | 09:20-10:00

Saterdag, 24 Oktober 2020

  • Vakansie

Sondag, 25 Oktober 2020

  • Vakansie

Program vir EERSTE WEEK VAN VOLGENDE KWARTAAL

2 – 8 OkTOBER 2020 (Dag 1-5)

Maandag, 2 November 2020 | Dag 1

  • Graad 8 tot Graad 11: kontaksessies met opvoeders | meer inligting oor die klasrooster volg
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Dinsdag,  3 November 2020 | Dag 2

  • Graad 8 tot Graad 11: kontaksessies met opvoeders | meer inligting oor die klasrooster volg
  • Graad 10: Verbruikerstudie PAT
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Woensdag,  4 November 2020 | Dag 3

  • Graad 8 tot Graad 11: kontaksessies met opvoeders | meer inligting oor die klasrooster volg
  • Graad 11: Verbruikerstudie PAT
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Donderdag,  5 November 2020 | Dag 4

  • Graad 12: NSS-eksamen | English FAL Paper 1 (oggendsessie), English HL Paper 1 (middagsessie)
  • Graad 8 tot Graad 11: kontaksessies met opvoeders | meer inligting oor die klasrooster volg
  • Somersportprogram | 14:00-15:00 | Sportgronde
  • Hokkie & Netbal: HP-program | 15:15-16:15 | Sportgronde

Vrydag,  6 November 2020 | Dag 5

  • Graad 12: NSS-eksamen | Afrikaans Vraestel 1 (oggendsessie), Duits Vraestel 1 (middagsessie)
  • Graad 8 tot Graad 11: kontaksessies met opvoeders | meer inligting oor die klasrooster volg

Saterdag,  7 November 2020

  • Geen aktiwiteite geskeduleer

Sondag,  8 November 2020

  • Geen aktiwiteite geskeduleer