GROOT DAE

Hierdie is die dae waarna ons jaarliks uitsien

4M

Die groot atletiekbyeenkoms tussen die vier meisieskole van die Boland

Stigtersdag

Ons vier die skool se verjaarsdag en die oud-Bloemhoffers

Gholfdag

Ons enigste fondsinsamelingsgeleentheid

Interskole

Die kragmeting tussen Bloemhof en die Sekondêre Meisieskool Oranje