PERSONEEL

GRAADHOOFDE

Louise Joubert

Graadhoof:  Graad 12

Afrikaans Huistaal (vakhoof)

Elana Kruger

Graadhoof:  Graad 11

Ekonomie (vakhoof) & EBW

 

Me. Elana Kruger (BComm Hons) is sedert 2011 by Bloemhof betrokke.  Haar stokperdjies sluit draf en organisering in – alles van klerekaste tot Tupperware.  Sy lees ook graag fiksie, outobiografië en vaktydskrifte.
 
“Ek wou nog altyd ‘n Juffrou word en het van kleintyd af vir my teddiebere klasgegee,” sê sy.
 

Desiré Coetzee

Graadhoof:  Graad 10

Wiskunde & Wiskundige Geletterdheid (vakhoof)

Anneke van der Merwe

Graadhoof:  Graad 9

Geskienis (vakhoof)

Brenda Zietsman

Graadhoof:  Graad 8

English First Additional Language (vakhoof)