GHOLFDAG

2 MAART 2023 | STELLENBOSCH GHOLFBAAN
Oggendveld: R4 500 per vierbal
Middagveld: R5 000 per vierbal
Inskrywings
Gholf
R4 500 (oggendveld) / R5 000 (middagveld)
per vierbal
Boule
R1 500 per span (3 spelers per span)
1. Skryf aanlyn in deur die onderstaande skakel te klik (onderaan hierdie webblad).
2. ‘n Komiteelid kontak u om plek te bevestig en betalingswyse deur te gee.
3. Betaal deur EFT of kontant by die betaalkantoor.
4. Stuur bewys van betaling aan gholfdag@bloemhofschool.co.za
5. Ontvang bevestiging van u inskrywing.
Indien u slegs ‘n borg wil word of ‘n skenking wil maak, maak asseblief kontak deur ‘n e-pos aan gholfdag@bloemhofschool.co.za te stuur.

1. Skryf aanlyn in deur die onderstaande skakel te klik (onderaan hierdie blad)
2. ‘n Komiteelid kontak u om plek te bevestig en betalingswyse deur te gee.
3. Betaal deur EFT of kontant by die betaalkantoor.
4. Stuur bewys van betaling aan boule@bloemhofschool.co.za
5. Ontvang bevestiging van u inskrywing.
Indien u slegs ‘n borg wil word of ‘n skenking wil maak, maak asseblief kontak deur ‘n e-pos aan boule@bloemhofschool.co.za te stuur.
- Ligte versnapperinge ingesluit
- Bring een Boule-stel per span
- Tema: Let’s Fiesta!

Belangrike inligting:
Alle inskrywings werk op ‘n waglys-stelsel. Die eerste inskrywings wat ontvang word sal daar plek voor gehou word. U word 5 werksdae gebied om betaling te maak. Verseker asseblief dat die bewys van betaling aan die korrekte e-posadres gestuur word. Indien ons nie ‘n bewys van betaling binne 5 werksdae ontvang nie sal ons u kontak om u inskrywing te bevestig.
Wanneer die velde vol is sal dit so kommunikeer word. ‘n Inskrywing is nie ‘n waarborg dat u plek sal ontvang nie. Slegs wanneer u inskrywing per e-pos bevestig is (punt 5) is u ‘n plek gewaarborg.