Lane Leader Swemakademie open

Geplaas op17 Sep 2020
Kommentare0
’n Nuwe vennootskap tussen Bloemhof en Pierre de Roubaix se Lane Leader Swemakademie beloof om Bloemhof – en Stellenbosch – se swemprofiel te verhef.

My doofheid. My toevlug.

Geplaas op27 Aug 2020
Kommentare0
Hoe ervaar ’n dowe Bloemhoffer die wêreld om haar? Lees gerus die rubriek deur Rentia-Marié Meyer wat op Netwerk24 gepubliseer is.

Oudleerder wen by Woordtrofees

Geplaas op08 Mei 2020
Kommentare0
Toe René Cloete in 2017, haar matriekjaar by die HMS Bloemhof, ’n studiebeurs tydens die kykNET Nasionale Toneelspelkompetisie gewen het, het sy geweet sy kan haar hart volg en toneelspel meer as net ’n stokperdjie maak. Lees hier wat sy te sê het.