Nuwe leiers aangekondig

Geplaas op13 Aug 2021
Kommentare0
Die verkiesing van ons leerderleiers het uiteindelik ten einde geloop en die nuwe huiskomitee, huisleiers en VRL is vandag aangekondig. Kyk nou na die aankondiging.

Mnr. Jacobs nuwe Overberg-skoolhoof

Geplaas op24 Mar 2021
Kommentare0
Ná ’n lang aansoekproses het Bloemhof bittersoet nuus ontvang: mnr. Johan Jacobs is deur die WKOD as die nuwe skoolhoof van die Hoërskool Overberg in Caledon aangestel en sluit binnekort sy loopbaan as opvoeder hier af. Maar dat hy ’n uitstekende skoolhoof gaan wees... daaroor is daar geen twyfel nie.

Sanette Nowers: ’n Bloemhofhuldeblyk

Geplaas op10 Mar 2021
Kommentare0
Vir die Bloemhofpersoneel wat haar geken het, was Sanette Nowers ’n merkwaardige oudskoolhoof en -kollega. Van die geklik-klik-klik van haar hoëhakskoene tot die "Kantoor. NOU!" oor die interkom... Só onthou hulle haar.

Elize Coetzee-prys toegeken

Geplaas op04 Mar 2021
Kommentare0
Die 2020 Elize Coetzee-prys is op 1 Maart aan Rentia-Marié Meyer toegeken. Dié merkwaardige oudleerder, wat pas met 7 A's en ’n gemiddeld van 90,17% gelsaag het, is "net ’n gewone meisie wat toevallig doof is".