HMS BLOEMHOF COGENT GHOLFDAG
Posted on07 Dec 2023
Comments0
HMS BLOEMHOF COGENT GHOLFDAG:7 MAART 2024 BY STELLENBOSCH GHOLFBAAN Registrasie vir ons 2024 Gholfdag is nou oop! Kom neem deel aan hierdie... Read More
HMS BLOEMHOF SIMONSIG BOULEDAG
Posted on07 Dec 2023
Comments0
HMS BLOEMHOF SIMONSIG BOULESDAG:7 MAART 2024 BY STELLENBOSCH GHOLFBAAN Registrasie vir ons 2024 Bouledag is nou oop! Kom neem deel aan hierdie... Read More
Jaarprogram 2024
Posted on05 Dec 2023
Comments0
Die voorlopige program vir 2024 is nou beskikbaar op ons webtuiste en hierby aangeheg. Neem asb. kennis dat die program daagliks opgedateer... Read More
Bloemhof Brokkies 11/2023 (28 Sept)
Posted on29 Sep 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 11/2023 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe vertel en wys ons meer oor... Read More
KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING
Posted on19 Sep 2023
Comments0
Hiermee wil ons u graag in kennis stel en vriendelik uitnooi na die voorgenome Algemene Jaarvergadering op Donderdag, 19 Oktober 2023 om... Read More
HMS Bloemhof Jaarblad Advertensies
Posted on14 Sep 2023
Comments0
HMS Bloemhof is weer besig om ‘n pragtige Jaarblad vir 2023 uit te lê. Ons bied beperkte spasie vir eksterne besighede aan... Read More
VERVANGING VAN DAKKE: PRAKTIESE REËLINGS
Posted on14 Sep 2023
Comments0
Soos ons reeds voorheen aan u gekommunikeer het, begin die proses eerskomende Maandag (18 September) om ons skool se dakke te vervang.... Read More
Fotosessie: Huidige en Oud-Bloemhofgenerasies
Posted on13 Sep 2023
Comments0
Was jou ma en/of ouma ook in Bloemhof op skool of op die personeel? Op Donderdag 28 September, 08:30–09:30, neem ons ‘n... Read More
Atletiek: Interhuisprogram
Posted on12 Sep 2023
Comments0
Eerskomende Donderdag (14 September) vind ons Interhuis atletiekbyeenkoms plaas. Dit vind onderskeidelik by Coetzenburg, Markotter en Bloemhof (Janina visser) plaas. Vind asseblief... Read More
BLOEMHOF SNOEPWINKEL AANSOEKE
Posted on08 Sep 2023
Comments0
Die HMS Bloemhof nooi graag belangstellendes uit om ‘n voorlegging te doen vir die bedryf van die skool se snoepwinkel. Bloemhof sal... Read More
