Sportprogram: Netbal teen Somerset College (19 Mei)
Geplaas op16 Mei 2022
Kommentare0
Enkele netbalspanne speel Donderdag 19 Mei wedstryde teen Somerset College. Wedstryde vind by Bloemhof (tuis) plaas. Netbal teen Somerset College (19 Mei... Lees verder
Sportprogramme: Netbal en Hokkie teen HMS Paarl (20-21 Mei)
Geplaas op14 Mei 2022
Kommentare0
Die volgende groot sportbyeenkoms vind op 20 en 21 Mei plaas wanneer Bloemhof die netbal- en hokkiespanne van die HMS Paarl aandurf.... Lees verder
Bloemhof Brokkies 16/2022 (13 Mei)
Geplaas op14 Mei 2022
Kommentare0
Bloemhof Brokkies 3/2022 Hierdie week deel ons foto’s van ons graad 11’s se besoek aan die Holocaust-museum. Twee van ons juniors het... Lees verder
Hokkie teen Herschel: Beurtkragrooster
Geplaas op13 Mei 2022
Kommentare0
Weens die sterk moontlikheid dat beurtkrag vanaand toegepas sal word, en die invloed daarvan op die spreiligte en die regstreekse uitsaai van... Lees verder
Gereedmaak van eksamenlokale
Geplaas op11 Mei 2022
Kommentare0
Die laaste akademiese dag vir die kwartaal sal volgende Vrydag (20 Mei) wees en die eksamenlokale sal aan die einde van die... Lees verder
Netbal teen Paarl Gim (uitstelwedstryde – 16 Mei)
Geplaas op10 Mei 2022
Kommentare0
Die netbalwedstryde teen Paarl Gimnasium wat weens reën nie kon plaasvind nie, word op Maandag 16 Mei gespeel. Die speelrooster is hierby... Lees verder
Graad 11-ouers: Matriekafskeidbrief (10 Mei 2022)
Geplaas op10 Mei 2022
Kommentare0
’n Brief vir graad 11-ouers/voogde in verband met die Matriekafskeid kan HIER afgelaai word.
Sensus 2022: Kennisgewing van die WKOD
Geplaas op09 Mei 2022
Kommentare0
Die WKOD bring ’n belangrike kennisgewing oor die sensusopname onder ons ouers/voogde se aandag. Die brief kan HIER gevind word.
Sportprogram: Hokkie teen Herschel (13 en 14 Mei)
Geplaas op09 Mei 2022
Kommentare0
Daar word Vrydag 13 en Saterdag 14 Mei hokkiewedstryde teen Herschel Girls’ School op die Bloemhof-astro (tuis) gespeel. Die wedstrydbepalings is nou... Lees verder
Sportprogram: Netbal teen Bridge House en Labori (11 en 12 Mei)
Geplaas op09 Mei 2022
Kommentare0
Hierdie week speel enkele van die Bloemhof Fairtree Netbalspanne wedstryde teen Bridge House (11 Mei) en Labori (12 Mei). Die speelroosters is... Lees verder