Opsieners vir eksamen gesoek
Posted on24 Jun 2022
Comments0
Die HMS Bloemhof maak jaarliks staat op die bereidwilligheid van ouers/gemeenskapslede om diens as opsieners/toesighouers by die Nasionale Seniorsertifikaateksamen (NSS) te doen.... Read More
Brief vir graad 12-ouers: Matriekafskeid 2022
Posted on22 Jun 2022
Comments0
Graad 12-ouers/voogde word op HIERDIE BRIEF van me. Sandra Louw, voorsitter van die Matriekafskeidkomitee, gewys.
Opname: Fietsry in Bloemhof
Posted on22 Jun 2022
Comments0
Ons doen tans ’n opname om die belangstelling in fietsry onder ons leerders te toets en vra al ons leerders om HIERDIE... Read More
Sosiale Media: Praatjie vir ouers en leerders
Posted on13 Jun 2022
Comments0
Die HMS Bloemhof, in samewerking met Paul Roos Gimnasium, nooi alle ouers na ’n praatjie oor die nuutste verwikkelinge in sosiale media... Read More
Reëlings vir laaste dag van eksamen
Posted on13 Jun 2022
Comments0
Die volgende reëlings vir Woensdag 15 Junie, die laaste dag van die eksamen vir on graad 8-11’s, word hiermee deurgegee: 1. Woensdag... Read More
Graad 10-12: Puntekontrole Junie 2022
Posted on09 Jun 2022
Comments0
Puntekontrole vir graad 10, 11 en 12 sal op 22 Junie tussen 08:00 en 10:20 plaasvind. Die rooster is HIER beskikbaar. Leerders... Read More
Prysuitdeling 2022: Eerste belangrike inligting
Posted on07 Jun 2022
Comments0
Die Bloemhof Prysuitdeling word vir Woensdag 19 Oktober beplan en ouers/voogde en leerders word solank op die volgende twee belangrike dokumente gewys:... Read More
Uitnodiging na “An Evening with Gary Kirsten”
Posted on07 Jun 2022
Comments0
Ons nooi al ons ouers uit om ’n praatjie oor “Parenting in Sport” saam met Gary Kirsten by te woon. Dit is... Read More
Netbal en hokkie teen DF Malan (22 Junie 2022)
Posted on30 May 2022
Comments0
Op 22 Junie speel die Bloemhof Fairtree Netbal- en Hokkiespanne wedstryde teen die Hoërskool DF Malan. Alle wedstryde vind by DF Malan... Read More
Bloemhof Brokkies 18/2022 (27 Mei)
Posted on27 May 2022
Comments0
Bloemhof Brokkies 18/2022 Ons laaste nuusbrief vir die kwartaal is ook ons gróótse uitgawe nog. Ons deel die halfjaarverslae vir hokkie, netbal... Read More