Bouwerk op Bloemhofperseel – Toegang tot voorportaal

Bouwerk op die Bloemhofterrein het begin en die skool se voordeure (by die ingangsportaal) sal tot verdere kennisgewing gesluit wees.

Die voorportaal kan bereik word via:

  • Die skoliere-ingang (ingang naaste aan die bidhuisie)
  • Die swembad-ingang (agter by die saal en die swembad)

Vermy asb. die konstruksie-area buite die skool se voorportaal.

Baie dankie vir almal se samewerking!