Bloemhof Brokkies 11/2024

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is beskikbaar. Ons deel nuus oor die koortoer, sportuitslae van toernooie tydens die vakansie en twee stories oor oudleerders.

Ons toets boonop ’n nuwe formaat en sal graag u terugvoer wil hoor. Lewer gerus kommentaar in die webleser (of in die Substack-toepassing sou u dit hê), of gebruik hierdie Google Form om u mening te deel, foute aan te meld of nuus vir toekomstige uitgawes vir ons te stuur.