Bloemhof Brokkies 10/2024

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar!

In hierdie uitgawe kyk ons terug na ‘n vol tweede kwartaal . Ons deel meer oor die skool se opgraderings, vier ons dames se buitemuurse prestasie en deel ons sport uitslae teen Paarl Gimnasium. Ons spog ook met Bloemhof se Accelerando Koor wat deurgedring het na die Tygerberg Eisteddfod en ATKV-Applous finale, asook ons redenaars wat nasionale finaliste is.

Laai jou uitgawe hier af: https://bit.ly/BloemhofBrokkies14Junie

Ons wens die Bloemhof gemeenskap ‘n heerlike vakansie toe.