Bloemhof Brokkies 9/2024

 

 

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar!

In hierdie uitgawe spog ons met Isabel Lutz en ons graad 9’s se Ekspo’s. Ons vier ons Accelerando Koor se uitstaande prestasies die afgelope paar weke, asook ons redenaars en debatteerders wat uitstekend vaar. Ons deel ook meer oor die Amanda Coetzer Tennistoernooi wat onlangs in Bloemfontein plaasgevind het, asook die uitstekende uitslae van al ons spanne wat aan die All Girls en ABSA Wildeklawer toernooie deelgeneem het.

Die uitgawe is nou beskikbaar by: bit.ly/BloemhofBrokkies17Mei