HMS Bloemhof Klerebank het onlangs ‘n nuwe baadjie aangetrek en ons sien uit om u by die klerebank te verwelkom!

Die nuutste pryslys is ook nou hier beskikbaar: Klerebank Pryslys April 2024

Wintersdrag is reeds in voorraad en leerders en ouers is welkom om die klerebank te besoek op Dinsdae en Donderdae tussen 10:00 en 15:00 of op Vrydae tussen 10:00 en 13:00. Let asb. dat slegs kontant en kaarte as betaalmetodes aanvaar word, geen EFT-betalings sal voortaan aanvaar word nie. Hou gerus ook die rakke dop vir opwindende nuwe toevoegings vir beide die dames en ons ondersteuners!

Vir enige navrae kontak ons by klerebank@bloemhofschool.co.za