Bloemhof Brokkies 6/2024

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe spog ons met Lana Oberholzer en ons atlete se prestasies by die ASA-Kampioenskappe wat die afgelope vakansie plaasgevind. Ons spog ook met die hokkie- en netbalspanne se uitslae van die vakansie se toernooie waaraan hulle deelgeneem het.

Ons verwelkom ons nuwe personeel en deel meer oor juffrou van Heerden se verjaarsdagviering. Ons spog ook met Layla Viljoen se uitsonderlike boogskiet prestasie, asook die Bloemhoffers wat uitstekend in hul buitemuurse sport presteer.

Dit, en nog vele meer in hierdie uitgawe, laai joune hier af: bit.ly/BloemhofBrokkies5April

Lekker lees!