Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! Hierdie uitgawe se hoogtepunte sluit in: Ons deel meer oor ons Stigtersdag-vieringe en die Verjaardagdans vir die graad 10-12’s wat elke jaar ‘n hoogtepunt is.

Ons deel ons tennis-uitslae van die Gerrie Berner Tennistoernooi en spog met ons Boland-atlete. Die Hokkie- en netbalseisoen het vinnig afgeskop en ons deel die uitslae van die vele wedstryde waaraan ons spanne alreeds deelgeneem het. Ons deel ook die puik uitslae van die Bloemhoffers wat as PJ Olivier se top-studente vereer is.

Lekker lees!

Laai die nuutste uitgawe hier af: https://bit.ly/BloemhofBrokkies20Maart