Bloemhof Brokkies 4/2024

 

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar!

In hierdie uitgawe deel ons meer oor ons jaarlikse Gholf- en Bouledag wat verlede week plaasgevind het. Ons deel ook meer oor die Wêreldbiddag vir Vroue, ons nuwe graad 8-klaskapteine en gee terugvoer oor ons Phoenix-projekte.

Ons spog ook met ons tennisspan wat die Curro-toernooi gewen het, Janke van Rensburg wat SA se Judo-kampioen is asook die o.19A-waterpolospan wat liga-wenners is. Ons kyk ook terug na vanjaar se 4M-swemgala, wat weereens ‘n spesiale geleentheid was.

Laai die uitgawe hier af: https://bit.ly/BloemhofBrokkies8Maart