Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar!

In hierdie belaaide uitgawe deel ons meer oor Prestige en 4M, wat die afgelope twee weke plaasgevind en vir kosbare oomblikke gesorg het. Ons spog met Bloemhof wat weereens die no.1 Afrikaanse skool in Suid-Afrika is en deel meer oor ons koorkamp, DBV uitreik en Pa-en-Dogter Piekniek.

Ons spog ook met ons tennisspan se eerste plek by die St. Mary’s Toernooi. Ons deel ons swemmers se uitslae en ook meer oor die o.19 A-waterpolospan se uitstekende toernooi in Knysna.

Laai die uitgawe hier af: Bloemhof Brokkies 2024 Uitgawe 3 – 23 Februarie