Prestige Atletiekbyeenkoms 2024: Program en toeskouer kaartjies

Die program vir die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op Dinsdag 13 Januarie 2024 by die Dal Josephat Stadion plaasvind, is nou hier beskikbaar: 2024 Prestige Program

Toeskouer en parkeer kaartjies sal vanaf 7 Februarie 2024 by die skool te koop wees. Kostes beloop R50-00 per persoon en R100-00 per motor. Leerders kan die kaartjies met kontant of kaart aankoop. Ons sien uit na die ongelooflike geleentheid.