Bloemhof Brokkies 1/2024

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe vier ons die klas van 2023 se matriekuitslae en pêrelhangertjieseremonie. Ons kyk terug na die graad 8’s se eerste week by Bloemhof en deel meer oor ons Swem en Atletiek Interhuisbyeenkomste wat verlede week plaasgevind het.

Ons ontmoet ons nuwe personeel en deel meer oor Juffrou Edmunds se debut as internasionale hokkie-skeidsregter.

Dit en nog vele meer, lekker lees!

Lees die uitgawe hier Bloemhof Brokkies 2024 Uitgawe 1 – 27 Januarie