HMS Bloemhof Jaarblad 2023

HMS Bloemhof Jaarblad 2023

Die 2023 Jaarblad kan nou aanlyn besigtig word. Elke leerder sal op die eerste skooldag van 2024 ‘n hardekopie ontvang. Die 2023 matriekleerders sal hul kopieë op dieselfde dag as hul matriekuitslae by die skool ontvang.


Baie dankie vir elkeen wat hierdie uitgawe moontlik gemaak het.

Vind die skakel om jou uitgawe af te laai hierby aangeheg of klik op die volgende skakel: bit.ly/BloemhofJaarblad2023