HMS Bloemhof Jaarblad Advertensies
HMS Bloemhof is weer besig om ‘n pragtige Jaarblad vir 2023 uit te lê. Ons bied beperkte spasie vir eksterne besighede aan om in hierdie eksklusiewe publikasie te adverteer.
Hiermee die besonderhede:
- Volblad @ R10,700: 210mm wyd x 297mm diep (TRIM) + 5mm ‘bleed’
- Halfblad @ R6,955: 105mm wyd x 297mm diep + 5mm ‘bleed’
- Kwartblad @ R3,745: 210mm wyd x 75mm diep + 5mm ‘bleed’
- Hoë Resolusie PDF met CMYK kleure en alle foto’s/handelsmerke teen 300dpi
- Sperdatum: Vrydag 29 September 2023
Indien u belangstel om te adverteer, vul asb die aangehegde debiteurevorm in en stuur dit saam met u gekose advertensie grootte so spoedig moontlik aan me Nellie van der Walt by kommunikasie@bloemhofschool.co.za