Atletiek: Interhuisprogram
Eerskomende Donderdag (14 September) vind ons Interhuis atletiekbyeenkoms plaas. Dit vind onderskeidelik by Coetzenburg, Markotter en Bloemhof (Janina visser) plaas. Vind asseblief die program hieronder aangeheg.
Alle sportprogramme kan ook op ons webtuiste besigtig word by bloemhofschool.co.za/sportprogramme/