BLOEMHOF SNOEPWINKEL AANSOEKE

Die HMS Bloemhof nooi graag belangstellendes uit om ‘n voorlegging te doen vir die bedryf van die skool se snoepwinkel. Bloemhof sal graag ‘n toegewyde, entoesiastiese entrepreneur/s in staat wil stel om ‘n klein sakeonderneming op die skoolgronde te bedryf.

Sien asseblief meer inligting hierby aangeheg: