LEER DANS-AAND (13 Sept)

LEER DANS-AAND (13 Sept)

Nooi ‘n dansmaat en kom dans by Bloemhof!

Bloemhof, in samewerking met Cotillion Dansskool, bied ‘n heerlike aand vir leerders wat wil leer dans aan.

Jy kan kom as jy reeds kan dans…

Jy kan kom as jy glad nie kan dans nie..

Kom dans net!

Daar sal ‘n snoepie wees, bring asseblief kontant.