VIP-KAARTJIES: Matriekafskeid

VIP-KAARTJIES: Matriekafskeid

Leerders kan volgende week ‘VIP-kaartjies’ koop vir die matriekafskeid. Hierdie kaartjie verseker jou plek om die rooi tapy te besigtig sowel as ligte versnapperinge.

  • Koste: R150
  • Waar: Grasgang
  • Wanneer: Eerstepouse
  • Datums: 4 – 6 September (Maandag – Woensdag)

Kaart en kontant sal aanvaar word.