Klerebanktye: 14 – 18 Augustus
Posted on11 Aug 2023
Comments0
Let asseblief daarop dat die Klerebank met die oog op Oranje volgende week slegs van Maandag tot Woensdag (14-16 Aug) daagliks van... Read More
Ondersteuningsdrag vir Oranje
Posted on11 Aug 2023
Comments0
Ouers kan ondersteuningsdrag by ons Klerebank vir die Interskole teen Oranje aanskaf. Daar is ‘n beperkte hoeveelheid van ‘n mussie wat spesiaal... Read More
Bloemhof Foto’s 2023: Bestellings
Posted on10 Aug 2023
Comments0
Ons herinner graag aan die bestelling van die Fotodag foto’s. Daar is pakkies vir die bestelling van individuele foto’s en ‘n opsionele... Read More
PA-EN-DOGTERAAND
Posted on10 Aug 2023
Comments0
Die Bloemhofbond nooi alle dogters en hulle pa’s uit na ‘n heerlike PA-EN-DOGTERAAND. Kom kuier en lag saam terwyl 30 Seconds en... Read More
Bloemhof Brokkies 11/2023
Posted on04 Aug 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 11/2023 Die nuutste BIELIE-UITGAWE van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe spog ons met ons nuwe VRL,... Read More
CIVVIEDAG: Vrydag 1 September 2023
Posted on03 Aug 2023
Comments0
Vrydag 1 September is dit Civviedag by Bloemhof! Hierdie Civviedag hou ons ‘n fondsinsameling vir Stop Rhino Poaching, ‘n nie-winsgewende organisasie wat... Read More
Graad 12-Rekordeksamenrooster
Posted on02 Aug 2023
Comments0
Vind asb die Graad 12-Rekordeksamenrooster vir September 2023 hierby aangeheg. Dit kan ook afgelaai word by: bloemhofschool.co.za/eksamenrooster/ Graad 12 Rekordeksamenrooster
o.14-Fairtree Hokkie- en Netbaltoernooi
Posted on01 Aug 2023
Comments0
HMS Bloemhof bied eerskomende Saterdag (5 Aug) die o.14-Fairtree Hokkie- en Netbaltoernooi aan. Vind asseblief die program en poelbepalings hierby aangeheg. ... Read More
