GRAAD 8: OUERBRAAI 6 SEPTEMBER
- 30 August 2023
- 12:05
- Kennisgewings
Liewe Gr. 8 Ouers /voogde
Ons nooi u en u gade graag na die GRAAD 8-OUERBRAAI!
WANNEER: 6 September 2023
TYD: 18:00 – 20:00
PLEK: HMS Bloemhof
Ons verskaf boereworsrolle en heerlike slaaie. Bring asb. u eie stoele, drinkgoed en eetgerei.
Vul hierdie skakel teen 2 September in indien u wel gaan bywoon: https://forms.gle/3rkcDNLBFBAqoTbJ6
Kom kuier saam en help ons om die Bloemhof-gemeenskap te bou!
Sluit ook gerus by die algemene WhatsApp-groep aan: https://chat.whatsapp.com/KKdrsNljsbv4UdnVWEYd7X
Vriendelike groete.
Desiré Coetzee
(namens die Graad 8-Ouerkomitee)