Bloemhof Brokkies 10/2023
Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe deel ons al die nuus en foto’s van die Interskole teen Oranje. Ons spog met ons nuwe Hoofleiers en Huiskapteine en ook ons graad 9’s wat by die Eskom Streeksekspo presteer het.
Ons wys foto’s van die Matriektee wat die Bloemhofbond gereël het en vertel meer oor ons puik Topskole-uitslae. Ons deel die topatlete wat onlangs by ons sporttoekennings aangewys is en spog met Simone van der Merwe, Janke van Rensburg en Danae Storm se buitesportprestasies.
Dit, en nog vele meer in hierdie uitgawe, lekker lees!