Vakkeuse 2024
- 25 August 2023
- 12:31
- Kennisgewings
Huidige graad 9- leerders moet asseblief hul vakkeuses vir 2024 aandui.
Slegs een vorm kan ingevul word per leerder. Leerders moet dus die korrekte vakke, soos vir volgende jaar, invul. Die sluitingsdatum van die vakkeuse-opname is 13 Oktober 2023.
Leerders wat probleme ondervind of foute begaan op die vorm, moet asb. by juf . van der Watt aanmeld.
Volg die skakel om toegang te verkry tot die vorm vir die vakkeuse opname: bit.ly/vakkeuse2024
Vir meer inligting oor vakkeuse besoek: www.bloemhofschool.co.za/vakkeuses/