Atletiekoefentye: KW 3 – 4 (2023)

Vind asseblief die Atletiekoefentye vir die derde en vierde kwartaal hierby aangeheg. Vir enige navrae kan u die Atletiekkantoor by atletiek@bloemhofschool.co.za kontak. 

 

Die program is ook op ons webtuiste beskikbaar by www.bloemhofschool.co.za/oefentye/