Atletiekprogram: Kwartaal 3 – 4 (2023)

Die atletiekprogram vir kwartaal 3 & 4 is nou beskikbaar op ons webtuiste by: www.bloemhofschool.co.za/sportprogramme/

Let asseblief daarop dat datums en tye kan verander. Die Sportkantoor sal u in kennis stel sodra ons enige veranderinge ontvang.