Bloedskenk: Dinsdag 22 Augustus
- 17 August 2023
- 18:41
- Kennisgewings
Leerders en ouers kan eerskomende Dinsdag vanaf 12:00 in die Saal kom bloedskenk en sodoende dalk ‘n lewe red.
Almal wat wil skenk word versoek om die volgende vrywaringsvorm te voltooi en Dinsdag saam te bring: bit.ly/BloedskenkVrywaring
Ouers word ook aangemoedig om hierdie inisiatief te kom ondersteun.