Klerebanktye: 14 – 18 Augustus
Posted on11 Aug 2023
Comments0
Let asseblief daarop dat die Klerebank met die oog op Oranje volgende week slegs van Maandag tot Woensdag (14-16 Aug) daagliks van... Read More
Ondersteuningsdrag vir Oranje
Posted on11 Aug 2023
Comments0
Ouers kan ondersteuningsdrag by ons Klerebank vir die Interskole teen Oranje aanskaf. Daar is ‘n beperkte hoeveelheid van ‘n mussie wat spesiaal... Read More