Oefentye: Swem & Waterpolo
Posted on31 Aug 2023
Comments0
Swem- en Waterpolo-oefeninge sal eerskomende Maandag (4 September) by die Bloemhof swembad begin. U kan die program hier aflaai: www.bloemhofschool.co.za/oefentye/ Vir enige... Read More
GRAAD 8: OUERBRAAI 6 SEPTEMBER
Posted on30 Aug 2023
Comments0
Liewe Gr. 8 Ouers /voogde Ons nooi u en u gade graag na die GRAAD 8-OUERBRAAI! WANNEER: 6 September 2023 TYD:... Read More
Bloemhof Brokkies 12/2023 (29 AUG)
Posted on29 Aug 2023
Comments0
Bloemhof Brokkies 10/2023 Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe deel ons al die nuus en... Read More
Atletiekoefentye: KW 3 – 4 (2023)
Posted on25 Aug 2023
Comments0
Vind asseblief die Atletiekoefentye vir die derde en vierde kwartaal hierby aangeheg. Vir enige navrae kan u die Atletiekkantoor by atletiek@bloemhofschool.co.za kontak. ... Read More
Vakkeuse 2024
Posted on25 Aug 2023
Comments0
Huidige graad 9- leerders moet asseblief hul vakkeuses vir 2024 aandui. Slegs een vorm kan ingevul word per leerder. Leerders moet... Read More
Atletiekprogram: Kwartaal 3 – 4 (2023)
Posted on21 Aug 2023
Comments0
Die atletiekprogram vir kwartaal 3 & 4 is nou beskikbaar op ons webtuiste by: www.bloemhofschool.co.za/sportprogramme/ Let asseblief daarop dat datums en tye... Read More
Eksamenprosedure vir matriekleerders: Rekordeksamen
Posted on21 Aug 2023
Comments0
Sien asseblief die eksamenprosedure vir matriekleerders vir die komende Rekordeksamen hierby aangeheg. EKSAMENPROSEDURE: GRAAD 12-REKORDEKSAMEN
Gr 10 – Vakkeuse vir Visuele Kuns en Ontwerp in 2024 by die PJ Olivier Kunssentrum
Posted on17 Aug 2023
Comments0
Die PJ Olivier Kunssentrum herinner alle graad 9-leerders wat in graad 10 Kuns as vak wil neem om ‘n afspraak te maak... Read More
Bloedskenk: Dinsdag 22 Augustus
Posted on17 Aug 2023
Comments0
Leerders en ouers kan eerskomende Dinsdag vanaf 12:00 in die Saal kom bloedskenk en sodoende dalk ‘n lewe red. Almal wat wil... Read More
Interskole teen Oranje: Finale Reëlings en Program
Posted on16 Aug 2023
Comments0
Boodskap van Oranje: BLOEMHOF-GASTE (Personeel, dogters en ouers) Hierby aangeheg ‘n paar belangrike dokumente vir die naweek: – Brief met praktiese reëlings.–... Read More