Sportprogram: Parel Vallei (4-5 Aug)
- 31 July 2023
- 09:49
- Kennisgewings
Daar vind eerskomende naweek netbal- en hokkiewedstryde teen Hoërskool Parel Vallei plaas. Vind asseblief die program hier: bit.ly/SportParelValleiAug2023
Alle wedstryde vind by Parel Vallei in Somerset-Wes plaas. Leerders wat busvervoer benodig moet asseblief die volgende vorm teen Dinsdag 1 Augustus 12:00 invul: bit.ly/ParelValleiBusvervoer