KENNISGEWING: Verwysings vir Betalings aan die Skool
- 27 July 2023
- 08:17
- Kennisgewings
Ons herinner ons ouers dat alle verwysings vir betalings aan die skool verander het. Die korrekte verwysing vir u betalings word op u skoolfondsstaat aangedui.
In die verlede het die verwysings soos hierdie voorbeeld gelyk: LOU006. Dit het verander en moet soos hierdie voorbeeld aangedui word: 2718 Kotze.
Indien u onseker is oor wat u verwysingsnommer is, kontak gerus ons Finansies-kantoor.
Dankie vir u samewerking in hierdie verband.