Interskole teen Oranje: Vervoer- en Verblyfvorm
- 26 July 2023
- 09:49
- Kennisgewings
Alle leerders wat die Interskole teen Oranje in Bloemfontein gaan bywoon word versoek om asseblief die volgende vorm rakende vervoer en verblyf te voltooi: bit.ly/VervoerVerblyfOranje2023
Die vorm sal op Dinsdag 1 Augustus om 12:00 sluit vir terugvoer.
Dankie vir u samewerking in hierdie verband.