ORANJE INTERSKOLE 2023
- 23 July 2023
- 20:00
- Kennisgewings
Die HMS Bloemhof se kultuur- en sportspanne is deur die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje uitgenooi om vanaf 17 tot 19 Augustus 2023 aan die jaarlikse Bloemhof/Oranje-interskole deel te neem.
Vind asseblief die voorlopige program asook die nodige reis- en verblyfinligting by bloemhofschool.co.za/interskole/