Bloemhof Brokkies 10/2023

Die nuutste uitgawe van die Bloemhof Brokkies is nou beskikbaar! In hierdie uitgawe deel ons al ons leerders se vakansienuus en prestasies. Ons hoor hoe was die Europese Kultuurtoer en kyk wat die graad 9’s alles tydens hul Banango Besigheidsimulasie aangevang het.

Ons deel meer oor Janke van Rensburg se puik Judo-prestasies en ook ‘n oud-Bloemhoffer wat by Maties presteer het. Ons kuier saam met Milla Kotze en Nina van Eeden by Wimbledon en deel ons top 20-leerders in elke graad se puik uitslae.

 

Dit en nog vele meer, lekker lees!